Skip to main content Skip to footer

Die ABC van gedigte: Gratis Aktiwiteit

Titel: Die ABC van gedigte

Gedigte deur Liezl Nel, saamgestel deur Roelien Viljoen

Ouderdom: 9+

Voorgestelde grade: Graad 4 tot 7

Gedigte moet lekker wees! Nie net vir die leerders nie, maar vir die onderwyserook. Kyk dus hoe kreatief jy met die gedigte kan raak – daar is nie ’n reg of verkeerd nie! Stel die leerders in die laer grade eers speel-speel bloot aan gedigte, met ’n geleidelike opwerk na blootstelling aan gedigte-terme en -teorie.

Klik hier om 'n aktiwiteit oor die gedig "Kos" af te laai.