Skip to main content Skip to footer

Wolk-trilogie Speellys

Titels: Wolk, Roet en Vuur

Skrywer: Hannes Barnard

Ouderdom: 15+

Voorgestelde grade: Graad 9 tot 10 Huistaal en Graad 11 Eerste addisionele taal

"Die pad is effens beter hier, en geteer. My regtervoet trap harder op die versneller en die Midge reageer opgewonde. Toe besef ek dat ek glad nie musiek gespeel het vandat ek die ongenooide geselskap gekry het nie. Musiek is wat ek nodig het. Torche sou nou goed gewees het, of Spoegwolf. Nee, Dirty Honey. Ja, dis wat ek nodig het. Rock & roll. “Gypsy” begin in my kop speel, maar die klank doof amper onmiddellik. Wat ek nie sal doen om een van my playlists te kan speel nie. Al wat ek het, is die kasset in die kar. My pa se Varsity Megamix. Dis beter as niks en ’n miljoen keer beter as die stilte in die kar ..."

Breek die stilte saam met Xandr en luister nou die volledige speellys op Spotify!

Klik hier om die volledige speellys op Apple Music te bekyk.